top of page












Ek kan met trots sê dat my fotografie te dankie is aan Pierre Vee en jou kursusse. Ek het voor ek jou ontdek het baie inligting en kursusse op internet gedoen en kan met reg sê dat ek heeltyd gevoel het dat iets ontbreek. Dat ek net nie by die regte antwoord kon uitkom nie. Van die eerste kurses wat ek by jou begin doen het, kon ek ‘n verskil sien in my werk. En daarvoor sal ek jou altyd dankbaar wees. Nogmaals baie dankie vir elke kurses. Ek beveel jou enige tyd aan by enige leerling fotograaf wat ook sukses saam met jou wil behaal.
- Lize

Ek is baie dankbaar ek het hierdie kursus gekoop, want ek kan stadig daar deur gaan. Ek kan pause terwyl ek saam edit. As iemand dit vir my moes verduidelik, sou dit 3 dae gevat het!
- Nelie

Hierdie video's is regtig baie goed gedoen! Dit is n winskoop moet dit nie misloop nie. Het my baie gehelp . BAIE PRAKTIES EN EENVOUDIG EN MAKLIK.
- Francois

Wow, wat 'n amazing Aanlyn-kursus! Ek het dit nou baie geniet. Ek het als geleer wat ek wou en nog meer! Baie dankie vir die eenvoudige manier waarop jy dit verduidelik en stap vir stap deur als gaan. Kan nie wag om te begin edit nie!! Ek kan die Aanlyn-klasse beslis aanbeveel, en die bonus is jou sin vir humor
- Joey

Vandag wil ek vir jou weereens baie baie dankie sê vir die fotografiekursus. Die mense wat my uitgelag en gespot het ...het kontak vandag gemaak en verskoning gevra. Ek is trots op myself omdat ek so baie keer wou handdoek ingooi. Baie bly ek het nie. Weereens dankie 🌸
- Elize

Dankie Pierre, my mentor en maatjie, ek het dit vreeslik geniet, jy het so verstaanbare en wonderlike manier om mens te leer. Sal jou aanbeveel vir enigeiemand! Het baie lekker gelag saam jou - ek gaan nou 'Pierre Vee'-edit. Gaan jou baie mis, sal maar weer die klasse boek hehe. Baie baie dankie vir alles!
- Lizette

Baie dankie Pierre Vee Photography jy is n uitstekende leermeester!!! Ek kry meer reg as wat ek gedink het is moontlik!!! Ek het lanklaas in my lewe iets so Baie geniet!!!!
- Annelize

Pierre jy is n ongelooflike goeie fotograaf. Eks bly ek kon by jou leer. En jy inspireer my elke dag om beter en mooier fotos te wil neem. Vir die aspirant fotograwe wat nog wonder of julle saam met Pierre wil leer, go for it. Jy gaan dit geniet en jy gaan baie leer.
- Lien

For years I have admired Pierre Vee Photography’s beautiful photographs on Facebook. One of the better decisions I’ve ever made was doing his photography course. I have learned so much and have enjoyed every minute of every class in the last 6+ months! Now… practice…practice…practice!!! Dankie vir alles Pierre!
- Cornel

Ek het die voorreg gehad om Vrydag 'n 1-1 kursus by Pierre by te woon en 'n pragtige model te kon afneem met 'n golden hour shoot. Wat 'n ervaring en ek het so baie by Pierre geleer. 'n Mens kan sien aan my foto's hoeveel die moeite werd die kursus was. Pierre Vee Photography te danke aan jou kon ek merkwaardig verbeter deur die flash in die dag te gebruik tot voordeel.
- Johan

Pierre Vee baie baie dankie dat jy jou kennis met my gedeel het, jyt nie net my droom help waar maak nie, maar jyt my geleer om Å„ inkomste vir myself te genereer! En dis empowerment! En daarvoor is ek opreg dankbaar! Jys Å„ wonderlike leermeester, met oneindige geduld! Baie baie dankie vir alles!
- Cathrine
bottom of page