top of page
Selfoon Fotografie Video

Selfoon Fotografie Video

Bestel die Aanlyn video wat meer leer oor Selfoon Fotografie.

 

OP SPECIAL NET VIR VANDAG!!!

 

Hoekom selfoonfotografie?

Druk 'n mens nie maar net die knoppie om 'n foto te neem nie?

Hierdie klas sal jou mond laat oophang!

Verbeter jou foto’s ʼn honderdmaal oor – besonders genoeg om op 'n webtuiste te kan gebruik!

 

Kyk na die professionele fotograaf Pierre Vee wat hierdie komiese video belaai met pret, maklik genoeg vir enigiemand wat 'n selfoon besit Maak gereed om te verander in ʼn kunssinnige selfoon-'boffin'!

 

CLICK HIER OM NA AL DIE PRET TE KYK

 

Vir alle tipes selfone

✅ Hoe om foto's mooi te neem, en mooi te edit

✅ "Night Photography" ingesluit

✅ Speeltyd: 36min

 

✅ Betaal slegs een keer en die video sal onbepaald beskikbaar wees om te kyk, pause en rewind - soveel keer as wat jy wil!

✅ Betaal veilig met jou kaart of maak 'n EFT by "Buy Now"

 

✅✅ Indien jy nie hierdie video geniet nie, gee ek persoonlik jou geld vir jou terug!

 

 

 

Terugvoer van die kykers:

 

Baie goeie video en ek was nie eers bewus van al die funksies van 'n selfoon kamera nie. Die video is beslis die prys werd!!!!!

- Liezel

 

Pierre Vee Photography, dit is beslis die beste “entertaining” manier van leer in 'n video-klas! Uitstekend!! 

- Antoinette

 

Dit is absoluut puik!!! Welgedaan Pierre Vee Photography!

- Ronél

 

Die is 'n moet doen vir elkeen met n selfoon. En Pierre Vee Photography maak dit so die moeite werd!

- Alida

 

Wow, wow en WOW!!! Wie sou nou kon dink hoe maklik dit is. Jy is uitstekend. Die fotografie gogga byt jou behoorlik. Ek kan nie wag om meer fotos te gaan edit nie! 

- Tanya

 

Baie dankie, Pierre! Dit was woes interessant en insiggewend!!!!
Ek gaan nog baie, baie, baie teruggaan daarna om weer en weer te gaan leer!!! Ek vind dat 'n selfoon net baie meer kere byderhand is en maak dat ek my liefde vir fotos so kan uitleef!!

- Madelain

 

Pierre, baie dankie! Ek het hierdie verskriklik baie geniet!  Ek droom om 'n fotograaf te wees.  Ons was vir twee weke in Namibië en het oor die 2000 foto's geneem.  Dit moet nog als ge-edit word en met hierdie inligting gaan dit 'n fees wees! Ek gaan definitief nog van jou klasse bywoon!

- Mariette

 

Interessant en uitstekend aangebied!

- Andrea

R699,00 Regular Price
R498,00Sale Price
  • Instagram
  • Facebook

Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

bottom of page