top of page

1 Hour Photo Session:

R 2 000

*  S p e c i a l !  *

* add R500 for a Friday or Saturday 
(Sundays closed)
* add R1000 for every extra hour

Choose your own
20
beautiful photos from a gallery
(or buy even more photos at R150ea)


* Your gallery will be ready within 7 working days
after the photoshoot!

* After you made your choice
, your large HD Jpeg photos
will be emailed to you without any watermarks!

Corporates & Parties: R2500
for all photos
 

HOE WERK DIT?

(vrae & antwoorde)

MOOISTE TYD VIR FOTO'S OP DIE OOMBLIK:

5pm - 6pm

Wat kan ek van Pierre Vee verwag?

Pierre Vee is 'n hoogs professioneel en luukse fotograaf. Sy foto's is van die hoogste gehalte en besondere kreatiwiteit! Wat hom anders maak as 'n see van ander fotograwe is sekerlik sy kreatiewe manier van verwerking (editing) van foto's, asook die feit dat hy bekend is vir die beste moontlike kliëntediens, sowel as spoedige werk. Pierre is geleë in Hartbeespoort, Noordwes - naby Johannesburg en Pretoria. 

Wanneer kan ek my foto's verwag?

Die "gallery" waar jy jou foto's kan kies, sal binne 7 werksdae beskikbaar wees. 

Waar gaan die foto's geneem word?

Die fotograaf sal mooi plekke voorstel. Jy is egter welkom om self mooi plekke voor te stel, en studio-foto's is ook beskikbaar. Plekke wat buite 'n radius van 50km rondom Hartbeespoort is, word met brandstofkostes van R4,50 per km belas.

Wat moet ons aantrek?

Jy kan jy aantrek net waarin jy mooi voel! Dit lyk altyd mooi as daar een of twee kleure is wat deur almal gedeel word, maar dit is nie noodsaaklik nie. Probeer om 'n bietjie netjieser as gewoonlik aan te trek (miskien 'n bietjie nader aan semi-formeel), omdat Pierre Vee se foto's gewoonlik immergroen is!

Waarom moet ek verkieslik my foto's en canvasse deur Pierre Vee Photography laat print?

Die gedrukte foto's is absolute meesterstukke in eie reg! Elke Canvas is van die hoogste moontlike kwaliteit en afwerking. Die fotograaf weet beste en werk hiermee op 'n daaglikse basis. Die fotograaf het lank en ver gesoek na 'n drukkery wat vertrou kan word en wat die beste kleur en kwaliteit kan waarborg. 'n Besigheid wat nie 'n hand of 'n kop sal afsny of 'n skewe canvas sal druk nie.

Wanneer moet ek betaling maak?

Die volle bewys van betaling bespreek jou dag en tyd, sodat niemand anders jou fotosessie kan vat nie. First come, first served! Troues benodig 'n 50% deposito om jou spesiale dag vas te maak.

Bespreek dus so gou as moontlik!      

Maak gerus jou bespreking via Whatsapp by 0827312925
of epos pierrevee1@gmail.com

PRINTED PHOTOS
FROM YOUR PHOTOSHOOT!


Sizes:
A3 = 42 x 30cm
A2 = 60 x 40cm
A1 = 90 x 60cm
A0 = 120 x 80cm


Canvas:
A3 - R900

A2 - R1200
A1 - R1400
A0 - R1900


Framed Canvas (Professional): 
A3 - R1100
A2 - R1400
A1 - R1800
A0 - R2400


Coffeetable photobook:
R2000

30 x 30cm Professional Leatherback Album
:
R5000

Backdrop & Props
for your party
:
R10
00


R4.50 p/km for customers outside of
a 50km radius from Hartbeespoort, North West

Why print a Canvas?

The Framed Canvas is the absolute pinnacle of quality, not only are the photos printed on a 100% cotton canvas, but the frame used is 4.5cm thick and beveled so that the canvas sits on a knife's edge for a sharp and perfect finish. The Framed Canvas is most beautiful, placed within a dark coffee-brown, synthetic wood frame. This popular canvas is flush against the frame for a seamless look (See photo). Each canvas is printed with high resolution and rich, vibrant color. The photographer personally assists with the printing of this Canvas and pays attention to every little detail! High quality materials, long lasting durability and premium printing will meet and exceed your expectations.

s2.jpg

WAT SÊ DIE KLIËNTE?

So so so baie dankie vir stunning fotos. Dink nie ons het al ooit sulke mooi fotos gehad nie, nie eers met al die troues saam nie! Ons sal verseker weer van jou dienste gebruik maak!

- Elri

 

Dankie Pierre Vee Photography, dit was n middag wat ek en die ander girls nooit sal vergeet nie.

Jy het ons en ons verhaal verstaan. Jy het dit vir sommige, eintlik net ekke wat glad nie hou van foto's of fotogenies is nie, so maklik gemaak om te lag en net ons self te wees. Ek kan nie dink dat daar n beter fotograaf as jy kan wees nie. Baie, baie dankie dat jy ons vriendskap so mooi vasgevang het.

- Sonet en die girls

BEST PHOTOGRAPHER EVER!!
It was a difficult decision as to which photographer to choose to take my wedding photos as there are so many photographers around! Well..today I can say that I was lucky enough to have made the right choice!! Pierre Vee Photographer was not only friendly, respectful to my needs as a bride and super professional. His photos was amazing and I got all my edits within a month!! Now that's what I call great service! I can recommend him to any bride (or for any occasion really!) !! You will not regret it! Thanks Pierre! You are the best!!"

- Hello Peter compliment

Pierre!!! Dis die mooiste foto's wat ek in my hele lewe gesien het😱😱😍😍!! Ekt rêrig nou eers 'n traantjie gepik en almal gebel wat ek ken😁😋!! Dis sooooo soooooo soooo mooi!!! Baie baie dankie en dankie vir die mooiste woorde!! Julle het beslis die dag onvergeetlik gemaak💖!!!

BAIE BAIE DANKIE!!!!!!!

- Esmarie

Dis great! Ek dink nie ek sal ooit weer so mooi kan lyk op foto's as op my troufoto's nie!

- Riandri

​Ek moet bieg, jy is fenomenaal. Jy het vreesaanjaend baie talent – jy vat die natuur rondom die persoon wat jy afneem, en verander die natuur in ‘n gedig wat daai mens omvou. Dis vir my buitengewoon, en ek dink nie ek het al voorheen so iets gesien nie.

- Corneille 

Die (trou)foto's is mooi verby! Ons is mal daaroor! Elke sent die moeite werd!

- Charlotte 

 

YOU SO FRICKEN ROCKED THIS I AM IN TEARS!!!

I AM LITERALLY IN TEARS!!!

This is not a happy client - this is an ecstatic client!

THANK YOU!

I FUCKING LOVE IT!

- Tanya 

 

Ons kan nie genoeg dankie sê vir ons pragtige foto's nie. Jy het jouself waarlik oortref! Baie dankie dat jy vir ons soveel spesiale oomblikke vasgevang het Pierre... jy is definitief een van die beste fotograwe daar buite!

- Chantelle

Vandag was ek heel uit my "comfort zone"! Pierre Vee het besluit om my mooi te laat maak, en my weer in my trou rok gedruk! Vandag het ek nie net gevoel soos 'n mamma of 'n werker nie, maar ek het gevoel soos 'n mooi vrou! En dit was goed vir die siel. Ek kan nie wag om te sien wat Pierre optower nie!

- Martie 

Ons het die fotos gister middag gekry en toe gisteraand gekyk...
Sjooeeee!!! Dit is verskriklik mooi en jy het al die spesiale oomblikke so mooi vasgevang! Baie dankie vir dit!  En die presentation en als is so mooi en oulik! Jy mag maar hoor! Jy is regtig baie goed in wat jy doen!
Ek en Cor het definitief ons fotograaf vir die res van ons lewe gekry ons sal jou altyd vir al ons fotos vorentoe gebruik en vir almal verwys!

- Carmen 

Pierre jy neem ongelooflike foto 's.....uiters professionele werk ....n kuns wat jy tot die uiterste vervolmaak ! My wens mag jy net van krag tot krag sal gaan en net my beste wense vergesel jou op jou Suksespad !

Riana 

Baie dankie Pierre!! Ons hou die mail van gister af met 'n valk oog dop.  Jy maak my dag as ek jou naam sien. Baie dankie vir dit wat ons al gekry het..... baie beindruk.  Ons ou poppie lyk soos 'n bos nimf. Kan nie wag vir die res nie!!

- Charmaine

Pierre Vee there isn't a room in our house that doesn't have your art in it!

- Bonita 

FAQ 

(FREQUENTLY ASKED QUESTIONS)

BEST TIME FOR PHOTOS AT THE MOMENT:

5pm - 6pm

What can I expect from Pierre Vee?

 

Pierre Vee is a high-end, professional, luxury photographer. His photos really are of the highest quality and utmost creativity! What sets him apart from the sea of   other photographers is his obvious creative editing and the fact that he prides himself on service, speed and excellence. Pierre Vee is situated in Hartbeespoort, North West, near the major cities of Johannesburg & Pretoria.

When can I expect my photos?

The gallery where you can choose your photos will be available within 7 working days.

Where are we going to take the pictures?

 

The photographer will suggest beautiful outdoor locations. You are also welcome to suggest a venue of your choice. Studio photos are also available. Locations outside of a 50km radius are charged at R4.50 per kilometer (from Hartbeespoort, North West).

 

Why should I rather make prints & canvas through Pierre Vee Photography?

The printed photos are absolute masterpieces in their own right! Each Canvas is of the highest possible quality and finish. The photographer knows best and works with this on a daily basis. The photographer has searched long and hard for a printing company that can be trusted and stands by to check that the prints are of the highest quality. He carries the responsibility of making sure that all the colors are the same as that which you see on your screen and that a head or a hand doesn't get cut off by mistake at the edges of a canvas.

When do I have to make payment?

Fees are payable upfront to book your date. First paid, first served.

(Weddings – 50% deposit to ensure your special date)
All dates are subject to the availability of the photographer.

So please book as soon as possible to avoid disappointment!

 

Don't hesitate to make your booking via Whatsapp at 0827312925
or email pierrevee1@gmail.com

  • Instagram
  • Facebook
bottom of page