top of page
Wildlife Fotografie Klas

Wildlife Fotografie Klas

Bring jou kamera - en jou langste lens - en kom neem saam met ons foto's van die pragtige wild van Pilanesberg Nasionale Park in die Noordwes. Ons verken die park in ’n ruim voertuig saam met een van Suid-Afrika se mees ervare en professionele wildbewaarders, en stop by elke interessante dier – voëls ingesluit. Geniet middagete saam met ander entoesiastiese fotograwe, deel jou foto's, en kom gesels saam oor ons gemeenskaplike liefde vir wild en fotografie. Hierdie klas is spesiaal ontwerp vir beginners – geen vorige kennis of ervaring is nodig nie. Kom kuier saam, leer, kyk, en neem af na hartelus!

  • INLIGTING:

    VOLGENDE TOER:

    Sondag 19 April 10am - 5pm

    Ontmoet by Bakubung Bush Lodge, Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes

    * Klas word in Afrikaans aangebied.

     

    Wat word ingesluit?

    ✅ Ingang tot die park

    ✅ 'n Kort teorie-klas oor die beginsels van Wildfotografie deur Pierre Vee
    ✅ 'n Kort opsomming van die klas
    ✅ Elke fotograaf ontvang 'n kospakkie vir die pad
    ✅ Middagete word ingesluit - bestel enige item van die spyskaart
    ✅ Een van SA se beste Wildbewaarders as bestuurder van ons voertuig 

     

    📘Elke persoon kry ook 'n kort opsomming per epos oor Wildfotografie.

     

    SLEGS 10 PLEKKE BESKIKBAAR - Bespreek Nou!

R2 999,00Price
  • Instagram
  • Facebook

Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

bottom of page