WATTER KAMERA IS DIE BESTE VIR MY?
Kameras:
Fotografie is oor die algemeen 'n duur stokperdjie. Wanneer dit kom by kameras, is dit maar baie soos enigiets anders in die lewe: die duurder een is altyd die beter een - maak nie saak of dit Canon, Nikon, Sony of Fuji -maak is nie. Dus hang dit grootliks van jou begroting af!
Canon & Nikon SA het onlangs besluit om alle ou modelle DSLR kameras van hulle rakke te verwyder, en voortaan slegs “mirrorless” kameras te verkoop. Dit beteken ongelukkig dat jou ou DSLR kamera (bv. Canon 600D of Nikon D5200 en hulle lense) slegs tweedehands iewers te vinde sal wees. Baie fotograwe verkies nog die ou DSLR kamera en die kamera en sy lense sal nog vir baie jare gebruik word.
Indien jy nou met fotografie wil begin moet jy ʼn “mirrorless” kamera koop, met sy bypassende lense (die ou DSLR lense sal nie daarop pas nie – tensy jy ʼn “adapter” koop).
Wanneer jy ʼn nuwe kamera koop, is die belangrikste vraag: Wat is die kamera se ISO? Met ander woorde, hoeveel lig kan die kamera gee. Die beter kamera se ISO sal altyd hoër wees.
Persoonlik, sou ek voorstel dat jy kyk na ʼn Canon R50 of M50, of as jy Nikon verkies, kyk na ʼn Z50 – ek hou baie van hulle – dit is waarde vir geld! (Nikon en sy bykomstighede is altyd duurder as Canon - vir geen spesifieke rede nie.)
(Indien jy professionele fotografie oorweeg, bly verkieslik weg van 'n Canon 2000D, 4000D of 250D en die Nikon Coolpix kamera-reeks vir spesifieke redes.)
Ek voer heelwat van die toerusting in om kostes so laag as moontlik beskikbaar te stel. Lees gerus meer hier onder.
Laptops:
Die meeste laptops van die laaste 5 jaar sal die nuutste sagteware (Lightroom & Photoshop) wat fotograwe daagliks gebruik kan hanteer. Maar indien jy 'n nuwe laptop wil koop, het jy spoed en spasie nodig. Kyk na 'n laptop met: 16G RAM en 1TB SSD.
As jy steeds onseker voel, kom woon my Beginners Fotografie-klas by en leen by my ʼn kamera vir die dag. Ek sal jou dan mooi wys wat jy alles nodig het vir dit wat jy spesifiek wil doen.
Vir meer info oor die Fotografie-klasse, CLICK HIER.
Everything you need!
R26 000
Canon R50 Camera
& accessories
Everything you need to start a professional photography career! Package put together by Pierre Vee. This is BY FAR the best value for money for professional photography gear! You won't be disappointed!
Including:
* Canon R50 Camera
* 18 - 45mm Canon Lens
* 50mm f1.8 Canon lens
* YN568EXiii Speedlite HSS Flash
* YN622C Triggers
* Small Camera bag
* Plus free online Beginner Photography class!
Delivered to your door!
(Please allow 7 days for delivery)
We
Buy
CAMERAS
We buy any well-looked after and working condition DSLR Cameras and lenses! Send us a photo
of the equipment, with the price you have in mind to:
Call Pierre - 0827312925
R 2400
Wireless triggers
(for all Cameras)
Wireless Yongnuo Triggers for Flash (Twin Pack) - YN622C for Canon or Nikon. Enables the photographer to remotely trigger the flash from as far as 100m away!
(PS. Does not work on Canon 2000D, 4000D and 250D!)
To rent: R200 per day / R400 for the weekend
Only to rent!
Sigma 150 - 500mm lens for Canon camera
R350 per day, or
R700 for the weekend
Only to rent!
Canon 6D MKii with 50mm f1.8 lens
R250 per day, or
R500 for the weekend
Only to rent!
Fujifilm X-h1 Mirrorless camera
With 18 - 55mm lens
or 56mm f1.2 lens
or 10 - 14mm lens
R500 per day, or
R1000 for the weekend
Backdrop / Photobooth
Create your own Photobooth and take photos using this 2.25m x 2.25m Backdrop. One man, easy setup!
Weighs only 8kg! Comes with carry-able bag and box full of fun props.
To rent only: R500 per day / R1000 for the weekend
ORDER ONLINE HERE:
Only while stocks last.
Prices are subject to change.
All photography gear comes with a 3 month guarantee or your money back
Orders will be couriered to you (Postage is free!)
(delivery 2 to 3 working days)
All renting is subject to availability.
Camera equipment must be collected and returned to Hartbeespoort, North West
All payments upfront,
as well as copy of ID and proof of residence.
All rights reserved.