top of page

Hallo.

Firefly full-length bushbaby is smiling and waving, adorable, cute and very fluffy white l

Ons is Brokkel & Bam-Bam

* Brokkel & Bam-Bam is kort Afrikaanse Christelike MP3 stories vir kinders  tussen 3 - 8 jaar oud.

Brokkel & Bam-Bam is die storie van twee nagapies se avonture. 
Saam lag en speel hulle, leer hulle meer van God, hoe om te bid, hoe om te sing en hoe om hulle hartjies vir Jesus te gee.

* Dit bestaan uit 3 x kort stories en 1 x Nagapie-liedjie.

* Storie 1: Kinders word voorgestel aan God as die Vader (GRATIS!)
 * Storie 2: Kinders leer hoe om hulle hartjies vir God te gee.
* Storie 3: Kinders leer stap-vir-stap hoe om te bid.
* Liedjie: Lees jou Bybel en bid elke dag saam met die Nagapies!
 
Hierdie stories is geskryf om die konsep van God vir die heel eerste keer aan kinders voor te stel op 'n eenvoudige en maklik verstaanbare manier.
Wie is God? Waar bly Hy? En wat beteken dit om jou hartjie vir Hom te gee?

Brokkel & Bam-Bam mag dalk Christelike stories vir kinders wees, maar wees gewaarsku - die kinders gaan dit oor en oor luister totdat die hele huis saam lag en sing!

Luister die eerste storie hier en Koop die opvolgende stories @ R125:

Die Pappa
00:00 / 08:37

Ek soek nog!

Koop al die Mp3's hier
@ R125! (altesaam)

English version also available

  • Instagram
  • Facebook

Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

bottom of page