top of page
Christelike Stories vir kinders 3 - 8 jaar

Christelike Stories vir kinders 3 - 8 jaar

* Oorfone met stories reeds opgelaai!

* Beskikbaar in Pienk of Lig-Groen

* Beskikbaar in Afrikaans of Engels

* Word vir jou gePUDO

 

Vir enige navrae, epos:

lizanie@homeschoolmadesimple.co.za , of

Whatsapp: 0823037965

 

 

Brokkel & Bam-Bam is die storie van twee nagapies se avonture. Saam lag en speel hulle, leer hulle meer van God, hoe om te bid, hoe om te sing en hoe om hulle hartjies vir Jesus te gee.

Dit bestaan uit 3 x kort stories en 1 x Nagapie-liedjie.

* Storie 1: Kinders word voorgestel aan God as die Vader.

* Storie 2: Kinders leer hoe om hulle hartjies vir God te gee.

* Storie 3: Kinders leer stap-vir-stap hoe om te bid.

* Liedjie: Lees jou Bybel en bid elke dag saam met die Nagapies!
 
Hierdie stories is geskryf om die konsep van God vir die heel eerste keer aan kinders voor te stel op 'n eenvoudige en maklik verstaanbare manier. Wie is God? Waar bly Hy? En wat beteken dit om jou hartjie vir Hom te gee?



Brokkel & Bam-Bam mag dalk Christelike stories vir kinders wees, maar wees gewaarsku - die kinders gaan dit oor en oor luister totdat die hele huis saam lag en sing!

    R 899,00Price
    0/500
    • Instagram
    • Facebook

    Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

    bottom of page