top of page
"Photoshop" vir Beginners

"Photoshop" vir Beginners

"Photoshop" is die wêreld se #1 editing sagteware!

 

Die moontlikhede wat die Photoshop program bied om foto's te verbeter en verander, is absoluut ongelooflik!

Meeste Fotograwe vind die program baie gekompliseerd & moeilik om te verstaan.

Hier is die Video/Boek wat jou stap-vir-stap gaan help om die leer proses makliker maak.

Moenie meer uitstel om Photoshop te leer nie! Koop nou!!

Geldterug waarborg!

  • BESKRYWING:

    1️⃣ Die Video (R695)

    Hierdie video (van ongeveer 'n uur lank) wys hoe 'n foto super mooi gemaak word vir 'n kliënt in die Photoshop program. Hoewel van die basiese beginsels en funksies van Photoshop verduidelik sal word, sal dit 'n groot aanwins wees vir iemand wat al reeds 'n bietjie vertroud is met die Photoshop program. Spesiaal vir beginners en intermediêre studente.

    Eenvoudige Afrikaanse taal word gebruik sodat enige iemand dit maklik kan verstaan! 

    Ontvang die foto en edit stap-vir-stap saam met Pierre Vee, tot 'n meesterstuk.

    Sluit in:

    ✅ Hoe om wolke in 'n foto te sit

    ✅ Hoe om te "dodge & burn"

    ✅ Hoe om kleure te manipuleer

    ✅ Hoe om ongewensde objekte te verwyder

    ✅ Hoe om foto's mooi skerp te kry

    En vele meer!!!

     

    KYK NA DIE INTRO VIDEO HIER

     

     

     

    2️⃣ Die e-Boek (R350)

    🇬🇧 Also available in English

     

    * Hierdie is 'n 76-bladsy E-boek in PDF-formaat - leesbaar op jou rekenaar, tablet of selfoon.

    (Geen E-reader of data is nodig nie!)

    * Leer stap-vir-stap van die Photoshop-program, spesiaal vir beginners en intermediêre studente

    * Eenvoudige Afrikaanse taal met baie foto-voorbeelde - op so 'n manier geskryf dat enige iemand dit maklik kan verstaan! 

    Sluit in:

    ✅ "Tools" wat die meeste gebruik word

    ✅ Hoe om foto's skerp te maak

    ✅ Hoe om sonstrale in 'n foto te plaas

    ✅ Hoe om liggaamsbou te manipuleer

    ✅ "Skin Smoothing"

    ✅ Hoe om kleure te verander

    ✅ Hoe om wolke in 'n foto te plaas

    En vele meer!!!

     

     

     

    Die program kan verkry word op die Adobe / Photoshop webtuiste, hier:  PHOTOSHOP & LIGHTROOM

     

     

    Die Photoshop-program is ‘n geweldige ingewikkelde program! Dit is veronderstel om ‘n drie weke, intense kursus te wees. Niemand kan Photoshop vir jou leer in 'n klein, vinnige en lekker-lees boekie nie. 

    Na ‘n hele aantal jaar van fotografie-klasse aanbied, het mense my gevra om die Photoshop-program op ‘n maklike en verstaanbare manier in Afrikaans te verduidelik. Ek gaan poog om in ‘n paar bladsye die basiese beginsels te dek – deur ‘n paar “truuks” te leer wat mees populêr is – in die hoop dat dit jou sal help om ‘n goeie algemene kennis van die program op te bou, sodat jy op jou eie kan voortgaan.

    Verwerking met die Photoshop program kan jou fotografie-werk besonders verbeter vir jou kliënte. 

    Sterkte en geniet dit!

R395,00 Regular Price
R350,00Sale Price
  • Instagram
  • Facebook

Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

bottom of page