top of page
Al die vrae en antwoorde

Al die vrae en antwoorde

Al die vrae en antwoorde

 

Koop al die kort video's van die belangrikste vrae en antwoorde saam met Pierre Vee, en kry afslag vir alles tesame!

 

Video's sluit in: (Click op elkeen vir meer info)

1. Hoe om met 'n fotografie loopbaan te begin (Kan 'n mens geld maak van fotografie?)

2. Watse kameras en lense het ek nodig?

3. Watter sagteware het ek nodig as fotograaf?

4. Hoe kan ek meer kliënte kry?

 

Videos is tussen 7 - 15min lank.

 

Kry al die video's tesame vir een spesiale prys!

 

Betaal slegs een keer en al die video's sal onbepaald beskikbaar wees om te kyk, pause en rewind - soveel keer as wat jy wil!

 

* Met bewys van betaling, sal jy 'n unieke password ontvang, sowel as 'n skakel na die webtuiste waar jy ter enige tyd na die video's sal kan kyk vanaf enige elektroniese middel / "device" met wifi.

Die video sal beskikbaar wees vir 'n onbeperkte tyd.

    R1 000,00 Regular Price
    R297,00Sale Price
    • Instagram
    • Facebook

    Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

    bottom of page