top of page
Web back3.jpg

Kom leer
fotografie
saam met
Pierre Vee

Leer jou kamera ken- in Afrikaans!

Hier is die omvattende produk wat jou alles van jou kamera gaan leer, stap-vir-stap van die heel begin af -
vir enige tipe fotografie - mense / diere / landskappe - alles in Afrikaans!
​
Kies uit:

✅ e-Boek (PDF-formaat) - Lees enige tyd op enige 'device'

✅ Gedrukte Boek - A5 volkleur boekie om in jou kamerasak te bêre

✅ Die Aanlyn Video - Kyk, pause en rewind soveel keer as wat jy wil

  • Verstaan jou Canon, Nikon of ander DSLR kamera se settings - en waar elke knoppie sit.

  • Eenvoudige Afrikaanse taal met baie foto-voorbeelde - op so 'n manier geskryf dat enige iemand dit maklik kan verstaan

Sukkel jy om jou duur kamera te verstaan?

Is die tegniese Engelse-terme van die 'owners-manual' net te moeilik om te verstaan?


Moenie jou duur kamera gebruik soos 'n 'mik-en-druk' deur op outomaties (groen) af te neem nie!

Jou kamera is gemaak vir soveel meer!!

Indien jy bereid is om 'n bietjie te leer, kan jy jouself fotografie leer deur hierdie alles-omvattende produk te koop.

 

     * Nie vir mik-en-druk kameratjies nie.
 
Hallo Fotograaf!


My naam is Pierre Vee - professionele fotograaf vir meer as 10 jaar.

Ek het baie tyd en moeite in hierdie fenomenale Afrikaanse produk gesit om jou te help om fotografie te leer, stap-vir-stap van die heel begin af!


Ek is so trots op hierdie produk, dat as jy nie tevrede is nie, ek persoonlik jou geld vir jou sal terug gee!

Jy kan vandag kies uit
3 x produkte:

1b.jpg

Die PDF e-Boek
@ R395

Screenshot 2025-03-19 111901.jpg
file-type-icons-format-and-extension-of-documents-pdf-icon-free-vector.jpg

* 'n 98-bladsy alles-omvattende E-boek in PDF-formaat - leesbaar op jou rekenaar, tablet of selfoon.

(Geen E-reader of data is nodig nie!)

* Hoe om in Manual af te neem -

(Shutter Speed, F-stop & ISO maklik gemaak)

* Die 10 geheime van professionele fotograwe

* Basiese Lightroom Editing

* Die 100 belangrikste foto's by elke troue

(sodat geen bruid vir jou kan kwaad wees nie)

* Trou-Kontrak Template

* Koste effektief

* Indien jy die PDF-formaat eboek koop, is jy welkom om dit vir eie gebruik te laat uitdruk / print.


* Also available in English

2b.jpg

Die Gedrukte Boek
@ R595

Ad1b FB.jpg

* 'n 116-bladsy alles-omvattende, volkleur sagteband A5 boekie wat vir jou gekoerier sal word.

* Maklik om in jou kamerasak byderhand te hou.

* Hoe om in Manual af te neem -

(Shutter Speed, F-stop & ISO maklik gemaak)

* Die 10 geheime van professionele fotograwe

* Basiese Lightroom Editing

* Die 100 belangrikste foto's by elke troue

(sodat geen bruid vir jou kan kwaad wees nie)

* Trou-Kontrak Template

* Koerier koste van R100 is by die prys ingesluit

3b.jpg

Die Aanlyn Video
@ R699

* Sommige mense hou meer daarvan om die moewie te kyk as om die boek te lees!

* Pierre Vee se gewilde Beginners fotografie-klas is uiteindelik beskikbaar op video!!

* Meer as 'n uur se video fotografie-klas wat jy net hier op die webtuiste kan kyk.

(Geen spesiale video-formaat spesifikasies nodig nie!)

* Leer fotografie stap-vir-stap van die heel begin af - vir enige tipe fotografie - mense/diere/landskappe.

* Eenvoudige Afrikaanse taal met baie foto-voorbeelde - op so 'n manier uitgebeeld dat enige iemand dit maklik kan verstaan!

* Verstaan jou Canon, Nikon of ander DSLR kamera se settings - en waar elke knoppie sit!

* Spesiaal vir beginners! Leer hoe om in Manual af te neem -
(Shutter Speed, F-stop & ISO maklik gemaak)

​* Jy sal 'n unieke password ontvang met bewys van betaling, sowel as 'n skakel na die webtuiste waar jy ter enige tyd na die video sal kan kyk vanaf enige
elektroniese middel / "device" met wifi.

Betaal slegs een keer en die video sal onbepaald beskikbaar wees om te kyk, pause en rewind - soveel keer as wat jy wil!

Soek jy meer?

Is jy regtig ernstig om jou fotografie verder te neem?

​

Is jy moeg vir jou werk, of is dit dalk tyd vir 'n nuwe beroep?

​

Wil jy graag 'n geldjie aan die kant verdien met jou fotografie-stokperdjie?

​

As jou antwoord JA is, is hierdie aanbod vir jou!

 

Doen 'n volledige Fotografie kursus en verdien 'n sertifikaat!


Goedkoper as enige Universiteit of kollege!

Leer persoonlik by 'n suksesvolle, professionele fotograaf wat sy brood en botter verdien van fotografie!

 

Begin met jou fotografie-loopbaan!

Jy sal nie spyt wees nie!



Kliek hier vir meer info:

Onthou:
As jy nie tevrede is met enige van hierdie produkte nie, gee ek jou geld vir jou terug, geen vrae gevra!

bankrupt-businessman-with-empty-pockets-vector.jpg
Loudly-Crying-Face-Emoji.png

Klink dit na baie geld?
Ek verstaan heeltemal!
Fotografie kan 'n duur stokperdjie wees!

As jy nie vandag so baie geld wil spandeer nie, wil ek jou steeds help om 'n begin te maak.

Kies vir jou enige een van die volgende 4 x video's

-Alles in Afrikaans
- vir slegs R99

So, wat is jou grootste vraag?

1.  Hoe begin ek 'n loopbaan in fotografie?
​​
2.  Watter kamera en lense het ek nodig?
​​
3.  Watse rekenaar en sagteware het ek nodig as fotograaf? 

4. Hoe kan ek meer kliënte kry vir my besigheid?

Kies enige een van hierdie 4 video's en ek sal jou belangrikste vraag in detail in die video beantwoord!

Elke video kos R99.

Kies hier:

of

koop al 4 x video's saam
@ R299

Enige vrae?

Kontak my by:
pierrevee1@gmail.com

Ek help graag!

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Ek het Saterdag oggend besluit om vinnig na jou e-boek te loer en dan wanneer die kids gaan slaap so stukkie vir stukkie daar deur te werk soos wat ek tyd kry. Dit was die plan... Maar dit het toe nie so verloop nie. Ek kon myself nie van die boek af wegkry nie! Ek het dit so geniet en soveel geleer! Toe ek my kon kry is ek deur die hele boek!

- Martie

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Absoluut ‘n MOET om Pierre se klasse te volg. Ek het na by kans 10 jaar wat ek net nie kon regkom met my kamera en fotografering verlede Vrydag Pierre se beginnersklas aangekoop en na twee dae gaan dit 100x beter. Dankie Pierre. Nou vir die volgende stap, die gevorderde klas.

- Johan

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Pierre Vee Photography jy het regtig Å„ baie mooi manier van inligting oordra sodat ons wat beginners is regtig verstaan, so vir dit wil ek persoonlik baie dankie sê. Fotografie laat my vergeet van al die seer en donker en woede en niks verstaan wat in en om my aangaan, en deur jou aanlyn aanbiedinge het ek werklik al baie geleer.

- Nerina

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Ek kan dit regtig aanbeveel. Ek is so excited nou en kan nie wag om die volgende klas by te woon. Dit was nou baie goeie inligting en die beste is dit is in Afrikaans! Dankie Pierre.

- Freda

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Kan ek net sê: Dankie Dankie Dankie! My editing op my foto's na hierdie klas van jou, is insane!! Weereens so baie dankie dat jy so amazing onnie is. My klient is so happy en na die video klas kry ek so baie kliente!

- Chante

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Ek is baie dankbaar ek het hierdie video gekoop, want ek kan stadig daar deur gaan. Ek kan pause terwyl ek saam edit. As iemand dit vir my moes verduidelik, sou dit 3 dae gevat het!

- Nelie

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Hierdie video is regtig baie goed gedoen! Dit is n winskoop moet dit nie misloop nie. Het my baie gehelp . BAIE PRAKTIES EN EENVOUDIG EN MAKLIK.

- Francois

istockphoto-2171382633-612x612.jpg

Wow, wat 'n amazing Aanlyn-klas! Ek het dit nou baie geniet. Ek het als geleer wat ek wou en nog meer! Baie dankie vir die eenvoudige manier waarop jy dit verduidelik en stap vir stap deur als gaan. Kan nie wag om te begin edit nie!!  Ek kan die Aanlyn-klasse beslis aanbeveel, en die bonus is jou sin vir humor 

- Joey

  • Instagram
  • Facebook

Pierre Vee Photography near Hartbeespoort, NoRTHWEST SOUTH AFRICA.

bottom of page